Slide Background
Wie is ons?
Slide Background
Wie is ons?
previous arrowprevious arrow
next arrownext arrow
Shadow

Wie is ons?

Welkom by AGS van SA Robertson Sentraal. Ons hoop dat julle al die nodige inligting op ons webtuiste sal vind. Kontak ons gerus as jy meer inligting benodig. Ons is ‘n pinksterkerk wat glo in God die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Dit is vir ons belangrik om ‘n geestelike tuiste te skep vir mense waarin hulle met die Heilige Gees kan ontmoet op ‘n tasbare wyse. Ons beskou die taak van dienste om mense toe te rus vir hulle dienswerk volgens Efesiërs 4:12. ‘Kentrikos’ is vertaling van sentraal. Die opdrag is om bymekaar te kom op ‘n sentrale plek om toegerus te word vir die dienswerk volgens elkeen se gawes in die gemeenskap. Ons harte is om die evangelie en goeie nuus uit te dra deur betrokke te wees. Om in te skakel beteken inkoop op ‘n Goddelike opdrag volgens Matteus 28:19-20, om uit te gaan en mense dissipels te maak. Ons wil sigbaar en betrokke wees in die gemeenskap om geleentheid te skep vir die Here om deur ons te werk. Betrokkenheid kan geskied d.m.v. diensbywoning, bediening, berading/ bevryding, aanbidding en  inskakeling by groeigroepe om deel te vorm van die gemeenskap van die heiliges. So dra ons mekaar se laste en kom nader aan die volmaakte boodskap van ons Vader.

Past. Alex Oosthuizen
079 499 7231

Selmarie van Deventer
066 286 1630

Raak Betrokke?

MANNEBEDIENING

Jacques Immelman
082 611 7800
Herman Kitshoff
072 777 3618

VROUEBEDIENING

Miana Oosthuizen
082 827 6334

SENIORS

Daan & Martie Adlem
083 232 0606

GEBEDSBEDIENING

Talita Lloyd
084 323 0389

LOF EN AANBIDDING

Tinus Lloyd
084 208 8350

ANDER BEDIENINGE

Koster - Kosie Marais
073 579 5793
Susterbiduur - Hanneline Human
082 950 9985
Bybelstudiegroep Michealene Kitshoff
082 552 3624

KIDS & Youth

Youth - Chané Scheepers
066 218 6401
KIDS - Elmien van Deventer
076 450 1715
KIDS - Miana Oosthuizen
082 827 6334

Bydrae

BANK BESONDERHEDE

Absa Rekening 120 014 0105 – Robertson 632 005. Verwysing moet asb spesifiseer aan watter projek of fondsinsameling die donasie oorbetaal word.