Slide Background
Welkom by AGS Kentrikos
Slide Background
Welkom by AGS Kentrikos
Slide Background
Welkom by AGS Kentrikos
previous arrowprevious arrow
next arrownext arrow
Shadow

Welkom by AGS Kentrikos

Welkom by AGS van SA Robertson Sentraal. Ons hoop dat julle al die nodige inligting op ons webtuiste sal vind. Kontak ons gerus as jy meer inligting benodig. Ons is ‘n pinksterkerk wat glo in God die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Dit is vir ons belangrik om ‘n geestelike tuiste te skep vir mense waarin hulle met die Heilige Gees kan ontmoet op ‘n tasbare wyse. Ons beskou die taak van dienste om mense toe te rus vir hulle dienswerk volgens Efesiërs 4:12.

Nuut Hier?

Groei Groepe

Dagboek

Aanlyn-Vorms