Slide Background
Aansoek om Gedoop te word
Slide Background
Aansoek om Gedoop te word
previous arrowprevious arrow
next arrownext arrow
Shadow

Aansoek om Gedoop te word

Welkom by AGS van SA Robertson Sentraal. Vul asb hierdie vorm in om aansoek te doen om Gedoop te word.

Aansoekvorm | Application Form

Kinders onder 18 wat by jou bly (Kinders oor 18 vul hul eie vorm in). | Children under 18 staying with you (Children over 18 fill-in their own form).
Kinders onder 18 wat by jou bly (Kinders oor 18 vul hul eie vorm in). | Children under 18 staying with you (Children over 18 fill-in their own form).
Hiermee verklaar ek, die ondergetekende, dat ek my waarlik tot God bekeer het en Jesus Christus aangeneem het as my persoonlike Verlosser en Saligmaker en glo dat die Vader, Seun en Heilige Gees ons drie-enige God is en wil graag by wyse van onderdompeling, ooreenkomstig Matteus 28:19, gedoop word. Ek bevestig dat bostaande inligting korrek is en ek die Geloofsbelydenis van die A.G.S. van S.A. (sien keersy) onderskryf.

I, the undersigned, hereby declares that I have truly repented to God, that I have accepted Jesus Christ as my personal Saviour, and that I believe that the Father, Son and Holy Spirit are our triune God. I request, therefore to be baptised by means of immersion according to Mathew 28:19. I hereby confirm that the above information is correct and that I endorse the Statement of Faith of The A.F.M. of S.A. (see reverse side).

Laai Dokumente Af

Aansoekvorm - Doop

Klik hier om Doop-Aansoekvorm af te laai. Handig voltooide vorm in by Selmarie van Deventer / Kerkkantoor.

Geloofsbelydenis

Klik hier om ons Geloofsbelydenis af te laai.